Visit from my friend Jack

Last night there was a knock on the door!

Was already after 9 pm.

It was my friend Jack’s owner.

He was looking for Jack.

Jack had not been here so his owner went home?

Half an hour later another knock on the door!

Next door neighbour with Jack in her arms.

He came to visit her in her bedroom.

That’s what happens when you leave all your doors open.

Well, Jack and I had a lovely run around in and out the rooms while my Mum called Jack’s owner.

Jack’s owner did not answer his telephones because he was visiting the pub.

At the end my Mum just chucked Jack out the door.

He had to go home on his own.

I hope he reached home safely.

Advertisements

10 thoughts on “Visit from my friend Jack

    1. Nee wat, hy ken sy pad huistoe. Soek nie n ekstra hond saam op my bed nie! Sy baas moet maar opsnork jong.Dis maklik om sommer die deur oop te maak en hom te laat loop. Hy moes hom al n paarkeer by SPCA gaan uithaal(betaal natuurlik, maar hy wil nie leer nie!)

      1. Nie dat sy baas nie omgee nie. Hy loop maar net agter sy neus aan omdat daar mense is wat met hul loopse tewe in die straat loop. Selfs Trompie raak opgewonde as hy dit ruik. Jack se baas het nie regtig n heining om sy erf nie. So hy word uitgelaat en sal dan vir n ruk tuis bly maar as die reuke daar is moet die natuur gevolg word.

      2. Jack se baas gaan na werk kroeg toe en Jack weet al wanneer hy sy kans moet vat. Baas weet laat aand net dat Jack nie tuis is as hy by die huis kom.Dan begin soektog! Of as hy tuis kom laat hy Jack uit en dan maak Jack dat hy wegkom om sy draaie te gaan maak

    1. Jy moenie nog praat nie! Jack is n rakker, is die omgewing rondloper. Almal ken hom en hy is tuis by almal. Hy het die aand op my skoot kom sit tot Trompie se ontsteltenis. Uiteinde was, hul het altwee op my skoot gesit, ha ha! Sy baas is darem baie lief vir hom. Hy ry oral saam met hom in sy combie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s