16 thoughts on “Something is cooking!

    1. Jong hy is al gewoond aan my en die kamera. Party dae draai hy net sy rug op my en loop weg. As ek bv soggens loop en ek haal my kamera uit staan hy ewe gedwee en wag tot ek klaar is. Ek dink hy het baie gedult, as ek hy was sou ek my lankal in my peetjie in gestuur het.

Leave a comment